VROEëKINDERONTWIKKELING

Vroeëkinderontwikkelingsfase en -kundigheid

Wilna van Rooyen

Wilna van Rooyen, die vroeëkinderontwikkelingspesialis van die Afrikaanse Onderwysnetwerk spog met meer as 40 jaar ondervinding in die onderwys, waarvan 32 as hoof by vooraanstaande skole in Suid-Afrika. 

Wilna is ‘n onderwyskundige, vroeëkinderontwikkelingspesialis, gewilde spreker, toegewyde eggenoot, liefdevolle moeder en trotse ouma. Haar passie vir die onderwys,  opvoeding en neurowetenskappe dien as basis waarvandaan sy hierdie sektor graag met groot toewyding dien. 

Wilna is verbind tot die vroeëkinderontwikkelingsfase en verkry nog steeds inligting deur informele navorsing en die nalees van nuwe tendense en metodes in vroeëkinderontwikkeling, onderwys in die algemeen, asook emosionele en sosiale ontwikkeling van kinders.

Wilna se droom vir onderwys in Suid-Afrika is om hoop te gee, kwaliteit onderwys aan te bied en om die jeug toe te rus om die toekoms met briljantheid te bestuur.

Uit Wilna se pen

VKONUUS

DIT IS HERFS

NUTTIGE WENKE EN BROKKIES

VIDEOS

FOTOS

document.getElementById("demo").onclick = function() {myFunction()}; function myFunction() { Tawk_API.maximize(); } Scroll Up