*VKO Simposium
Lê die *grondslag* reg en floreer!
*Is jou fokus gerig op die ontwikkeling van kinders tussen 0 en 9 jaar oud?
Ons nooi jou uit na ‘n heerlike bederf-oggend saam met kundiges in die VKO-veld wat sal sorg dat jy opnuut geïnspireer word.