AON Familieprojekte

Web Design

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

Logo Design

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

Web Development

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

White Labeling

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

VIEW ALL SERVICES 

“Onderwys is die proses waardeur een verstand ‘n ander gedagte vorm, en een hart, ‘n ander hart.”

Jules Simon

Flambojante VKO-Simposium – Gauteng

Flambojante VKO-Simposium – Gauteng

Is jou fokus gerig op die ontwikkeling van kinders tussen 3 en 9 jaar oud? Hierdie bederfoggend saam met kundiges sal jou opnuut inspireer. Die koste beloop:R200-00 vir SAOU-lede  enR350-00 vir nie-lede                                                    Naam van...

VKO-Simposium – AON en SAOU – Stellenbosch

VKO-Simposium – AON en SAOU – Stellenbosch

“Die VKO-simposium, wat deur die AON en SAOU op 28 Oktober 2023 in Stellenbosch aangebied is,  het uiters positief afgeloop. Die sprekers was besonders, die eetgoed heerlik en die uitsig verruklik!"

Mnr. Daan Potgieter lê besoek af by Rhodes Universiteit

Mnr. Daan Potgieter lê besoek af by Rhodes Universiteit

Mnr. Daan Potgieter lê besoek af by Rhodes Universiteit (studente en personeel).  Die AON bied ondersteuning in die opleiding van die Onderwysstudente.Van links na regs: Lauren Aspeling (Dosent en Proefonderwys-koördineerder vir PGCE), Dr. Kavish Jawahar...

Aanstelling – Nasionale koördineerder (Afrikaans 100 – Veldtog)

Aanstelling – Nasionale koördineerder (Afrikaans 100 – Veldtog)

AANSTELLING VAN NASIONALE KOöRDINEERDER VIR DIE AFRIKAANS 100-VELDTOG Afrikaans vier op 8 Mei 2025 honderd jaar van bestaan as amptelike taal en dié feesvieringe, as deel van die Afrikaans 100-veldtog, gaan landswyd plaasvind. Planne vir dié feesvieringe is bekend...

Leesgereedmakingskursus in De Aar

Leesgereedmakingskursus in De Aar

Op 22 April 2023 is die Leesgereedmakingskursus in De Aar aangebied deur Wilna van Rooyen van die AON.  Mnr. A. Bitterbosch van die NKOD het die geleentheid gereël en nagenoeg 50 entoesiastiese onderwysers het dit bygewoon.

VKO Personeel Opleiding – Emmanuel Kindersentrum

VKO Personeel Opleiding – Emmanuel Kindersentrum

“Op Saterdag 21 Oktober het die personeel van Emmanuel Kindersentrum, onder leiding van Marinel Hoffman, die opleiding deur Wilna van Rooyen van die AON oor die Kompas en Dinamo bygewoon. Die gesellige geleentheid is by die Groenhuis in Pretoria aangebied”.

AON Hoofdesimposium – Middelvlei- Stellenbosch

AON Hoofdesimposium – Middelvlei- Stellenbosch

Die afgelope Saterdag (29ste Julie) het ons weer ‘n AON Hoofdesimposium gehou te Middelvlei in Stellenbosch. Die opkoms was ongelooflik met 19 skole en 70 verteenwoordigers teenwoordig.  Onder is die fotos van die geleentheid. Sprekers tydens hierdie simposium was...

School of Social Innovation

School of Social Innovation

  Human-centred Design Thinking for Social Innovation and Entrepreneurship To make 2023 another year to remember by joining a community of human-centred design thinkers. We are ready to find sustainable solutions for social problems, promote social innovation and...

AssistPlus Skooladministrasie en SA-SAMS indiennings ondersteuning

AssistPlus Skooladministrasie en SA-SAMS indiennings ondersteuning

Ek bied persoonlike, bekostigbare, praktiese ondersteuning op die d6+ stelsel, SA-SAMS stelsel en Valistractor. Met 4+ jaar ondervinding as ‘n d6+ Ondersteuning Spesialis bied ek ondersteuningsdienste aan in: Kurrikulum Administrasie SA-SAMS indiennings Opleiding...

Uitvoerende hoof van die AON spreek onderwysers toe

Uitvoerende hoof van die AON spreek onderwysers toe

Uitvoerende hoof van die AON spreek onderwysers toe.  Mnr. Daan Potgieter, Uitvoerende hoof van die AON (Afrikaanse Onderwysnetwerk), spreek onderwysers by die Hoërskool Sentraal toe. 49 Skole, insluitende die Gariepstreek, se onderwysers wat Afrikaans as vak aanbied,...