Die AON stel met trots bekend die nuutste toevoeging tot die Verruklike Afrikaanse produkreeks: Verruklike Afrikaans “Woordsoorte” en “Lees- en Skryftekens” sakpaskaarte.
Ons bedank VivA vir hul waardevolle insette in die samestelling van die inhoud van hierdie voortreflike produk.
Op die foto: Mnr. Daan Potgieter (AON) en Mev. Marlie Coetzee (VivA).