MOEDERTAALONDERRIG

Web Design

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

Logo Design

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

Web Development

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

White Labeling

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

VIEW ALL SERVICES 

“Die doel van alle opvoeding is kennis – nie in eerste instansie van feite nie, maar van waardes.”

William R Inge

Verruklike Afrikaans sakpaskaarte

Verruklike Afrikaans sakpaskaarte

Die AON stel met trots bekend die nuutste toevoeging tot die Verruklike Afrikaanse produkreeks: Verruklike Afrikaans “Woordsoorte” en “Lees- en Skryftekens” sakpaskaarte. Ons bedank VivA vir hul waardevolle insette in die samestelling van die inhoud van hierdie...

Bekendstelling – VKO Handleiding – 21 Februarie 2023

Bekendstelling – VKO Handleiding – 21 Februarie 2023

Op Moedertaaldag, wat op 21 Februarie 2023 gevier word, het n geskiedkundige gebeurtenis plaasgevind. Moedertaalonderrig is van groot belang gedurende Vroeëkinderontwikkeling. Om moedertaalonderrig te bevorder, het die AON en Vivlia Uitgewers n handleiding vir ouers...

Internasionale Moedertaaldag – 21 Februarie

Internasionale Moedertaaldag – 21 Februarie

Op 21 Februarie is dit Internasionale Moedertaaldag en om dit te vier, kyk ons bietjie waar taal begin! Ontwikkelingsmylpale vir taalontwikkeling: Wanneer ‘n baba ongeveer 3 maande oud is, begin hul om gorrelende, koerende geluide te maak. Teen 6 Maande begin babas te...

Goeiemôre, Good Morning – Daan Potgieter

Goeiemôre, Good Morning – Daan Potgieter

10 February 2026 - Goeiemôre, Good Morning - Daan PotgieterGoeiemôre, Good Morning gesels met Daan Potgieter oor die belangrikheid van moedertaalonderrig, kyk hier:

Wat beteken jou moedertaal vir jou?

Wat beteken jou moedertaal vir jou?

“Taal is die kragtigste manier om kultuur te bewaar en te ontwikkel en dit regoor die wêreld te bevorder.” – UNESCO Jou moedertaal is die taal wat jy van voor geboorte af reeds gehoor het. Dit is die taal waarin jy jou eerste woorde geuiter het. Die taal waarin jy jou...

Leerlinge leer die beste hul moedertaal

Leerlinge leer die beste hul moedertaal

“Engels en Afrikaans dien al lank as mediums van onderrig, maar ons erken die belangrikheid daarvan om Afrikatale as leer- en onderrigtale te inkorporeer.”Angie Motshekga, minister van basiese onderwys (Netwerk24) ’n Deurbraak vir moedertaalonderrig en die...