Sinne op skoolvlak: Nou maak dit sin! (Deel 1) Inleiding Daar is soveel definisies vir die term sin wat verhoed dat...
40 maniere waarop skrywers skop skep
Ek kry dikwels navrae oor retoriese middele (op die trant van: “Tannie, wat noem ʼn mens dit as skrywers verkeerde goed...
Die gesegde: ʼn kattekoor
Almelewe het ek (A-kandidaat in matriek, Afrikaansonderwyser, en nou met ʼn PhD in Afrikaanse Taalkunde agter my naam)...
Hoekom? Die skakel tussen woordsoorte en spelreëls
Ek kom nou die dag die volgende Engelse woord teë waarvan ek nie die betekenis ken nie: “sesquipedalian”. Onmiddellik...
Los en vas
Los en vas: Afrikaanse spellers se grootste kopseer Ek weet, dit is ʼn nagmerrie. Ongelukkig het ek nie kitsoplossings...
Oor word en raak en sal en gaan
Ek kry heelwat navrae oor die uitruilbaarheid al dan nie van sal x gaan en word x raak. Is dit sinonieme, of is die...
Taalsuiwerheid – hoofbrekens oor “brekende nuus”
Deel van my werk is om daagliks op VivA se Facebookblad ʼn meem oor een of ander taalinteressantheid te plaas. Ons doen...
Woordsoorte: Konteks is koning
In ʼn inleidende blog oor woordsoorte het ek genoem hoe belangrik dit is om nie woordsoorte te probeer bepaal sonder om...