Ons leef in ‘n wêreld waar kompetisie en prestasie hoogty vier. Ons jong kinders word meegesleur deur ‘n golf van...
Hulp aan Graad R
Aan elke graad R ouer Ons verskaf hiermee ‘n paar idees vir ons graad 0-leerders vir spel tot hul die “grootskool”...
Die VKO fokus op Breinontwikkeling!
Is breinontwikkling belangrik? In Rima Shore se boek, Rethinking the brain, word Dr. H Chugani dikwels aangehaal. Hy...
Ode aan ‘n Ma
Ode aan ‘n ma “Al sou ek die mooiste huis hê en die smaaklikste etes voorberei, maar ek doen dit nie met liefde...
Boelies
BOELIE NEEM BAIE VORMS AAN: (Ouer kinders)Dit is ook dikwels subtiel in nie-verbale gedrag:Hul rol hul oë of skud hul...
Die rol van musiek in breinontwikkeling
Die rol van musiek in breinontwikkeling Musiek het ‘n kragtige effek op ons emosies. ‘n Stil, rustige wiegeliedjie kan...
Die waarde van dissipline, in die tyd van inperking, asook daarna.
Dissipline voeg waarde toe tot ‘n mens se lewe, van die kinderjare af, tot wanneer jy oud is. Die einddoel van...
Adjunkkonstabel Abel
ADJUNKKONSTABEL ABEL (die adjunk) Moordverhaal in drie bedrywe BEDRYF 1 Toe adjunkkonstabel Abel by die moordtoneel...
Die belangrikheid van taalontwikkeling
Die belangrikheid van taalontwikkeling Taalontwikkeling is glad nie ’n natuurlike proses nie—dis iets wat aktief...
Die invloed van te veel skermtyd op kinders
Tegnologie is deel van ons daaglikse lewe. Ons laat kinders toe om televisie te kyk en rekenaars en selfone te...


