Dink vir ’n oomblik aan ’n jong kind wat op die vloer sit met ’n tablet in die hand. Die kind is stil, besig en...
’n Sterk grondslagfase
Beste Kollegas, Ons het al dikwels gesels oor die belangrikheid van die fondasie vir leer wat van 0 tot 6 jaar gelê...
Propriosepsie. Hoe raak dit ons kinders?
Beste Lesers, Ons het al baie gesels oor spel, maar dié onderwerp kan nooit uitgeput raak nie, aangesien die waarde...
Waarom is die eerste nege jaar so belangrik vir taalontwikkeling?
Die eerste nege jaar van ’n kind se lewe is ongelooflik belangrik omdat die brein in hierdie tyd teen ’n geweldige...
Die waarde van spel
Beste Lesers, Ons het al baie gesels oor spel, maar dié onderwerp kan nooit uitgeput raak nie, aangesien die waarde...
Propriosepsie in ’n neutedop
Wat is propriosepsie? Propriosepsie is die liggaam se vermoë om sy posisie, beweging en balans in die ruimte te ervaar...
Taspersepsie: hoekom en hoe om dit te ondersteun
Wat is taspersepsie?Taspersepsie is die vermoë om sin te maak van dit waaraan jy raak of vat. ‘n Mens se vel maak dit...
Enkele gedagtes oor die uitslae van die “2030 Reading Panel”
Die verslag toon etlike kommerwekkende tendense wat lees in Suid-Afrika betref. Om die voorskoolse sisteem ‘n hupstoot...
Hoe Spel Kognitiewe Ontwikkeling Ondersteun
Spel is soos asemhaal vir kinders, hul le raak lewendig die oomblik as hul le speel, maar terselfdertyd leer hulle...
Gesinne vind op spesifieke maniere baat by die voorlees van stories
Die voorlees van stories hou spesifieke voordele vir gesinne in Gesinne wat saam lees ervaar minder stres en angs....
Sesjariges in die skool
Baie skole verwag dat sesjariges vir vyf ure per dag stil moet sit – en dit vyf dae per week! Daar is egter baie goeie...
Die voorlees van stories
Hou die volgende wenke in gedagte : Beide ouers kan ‘n bydrae lewer Pa’s wat voorlees ontwikkel hul kinders se...
Faktore wat skoolgereedheid beïnvloed
Om skoolgereed te word is ’n wonderlike en opwindende tydperk in ’n kind se lewe — ’n tyd waarin hulle nog die...
Skoolgereedheid getoets maar emosioneel nog nie gereed nie?
Wanneer ’n kind wel skoolgereed getoets het, maar steeds sukkel met die emosionele aspek, is dit belangrik om hom of...
Ritme en Lees
Musiek en taal gebruik dieselfde breinbedrading; daarom help die belewing van ritme in musiek met leesvaardighede...
Ondersteun Emosionele Intelligensie
Om jou eie emosies te kan bestuur is ‘n belangrike onderafdeling van emosionele intelligensie Ons almal het nodig om...
Moedertaalonderrig bly die beste!
Beste Leser, Hoe heerlik is dit om in jou moedertaal, Afrikaans, met jou kind te kan gesels, die mooi taal met ‘n...
Kinders leer vaardigehede aan deur te speel
Kinders is van nature nuuskierig. Die nuuskierigheid dryf kinders om te verken deur te speel. Terwyl hul so verken...
Hoekom Graad R belangrik is
Graad R is belangrik omdat dit die fondament lê vir 'n kind se toekomstige leer en ontwikkeling. Hier is enkele redes...
‘n Kernagtige oorsig oor perseptuele ontwikkeling
Om kinders toe te laat om holisties te ontwikkel, is dit noodsaaklik om opnuut bewus te raak van die belangrike rol...


