Kinders wat vertroue in hul lyfies het, tree met meer selfvertroue op.Wat is liggaamsbewustheid?Liggaamsbewustheid is...
Die verband tussen spel en kognitiewe ontwikkeling
Wat is die rol wat spel in kognitiewe ontwikkeling speel?Is dit regtig belangrik vir die ontwikkelingDit lyk soms vir...
Die eerste drie jaar is krities
• Teen die ouderdom van drie jaar het ’n kind se brein reeds die meeste verbindings gevorm wat leer, gedrag en...
Grense is belangrik vir emosionele veiligheid
Kinders wat geen grense beleef nie, voel maklik verlore en angstig Dis verstaanbaar dat kinders daarvan hou om te weet...
‘n Paar wyshede oor onderwys aan die einde van die jaar
Goeiedag, Aan die einde van die jaar kan mens terugkyk en in verbasing staan oor al die suksesse, maar soms ook...
Die Voordele van Speelgebaseerde Leer
Speel is nie ‘n beloning nie. Dis deel van hoe kinders hul senu wee stelsel s reguleer – en hierdie regulering maak...
Lees vir genot is belangrik
Volgens Oxford University Press (Februarie 28, 2023) kan alle suksesvolle volwassenes met begrip lees. Om te leer...
Die voordele van fantasie- of verbeeldingspel
Onthou jy toe jy kleintyd jouself vir ure kon besig hou sonder televisie of spoggerige tegnologiese apparate? Onthou...
Die waarde van skeppende-/kunsaktiwiteite
As kinders inkleurboeke en fotostate moet inkleur, ontwikkel baie min vaardighede. Beperk daardie soort aktiwiteite...
Die sing van liedjies
Die sing van liedjies: Die ritme van die taal word beleef en sosiale vaardighede word aangemoedig, deur saam te sing,...
Ouers en Onderwysers van jong kinders
Beste Ouers en Onderwysers van jong kinders, Die onderwyser in die voorskoolse fase speel ‘n baie belangrike rol om...
Aktiwiteite wat ouers en onderwysers saam met kinders kan doen
Rol: Dit versterk verskeie spiergroepe, asook draaivermoë, bilaterale integrasie en middellynkruising. Laat jou kind...
Ouerwenke
Ouerwenke: Die waarde van bedagsaamheid en vriendelikheid teenoor ander word bewys deur jou eie lewe. ‘n Ouer moet...
Tegnologie en Ontwikkeling – Ouerwenke
Ouerwenke: Die waarde van bedagsaamheid en vriendelikheid teenoor ander word bewys deur jou eie lewe. ‘n Ouer moet vir...
Tegnologie en Ontwikkeling – Karakter
Karakter: ‘n Goeie karakter is dit wat ons doen as niemand ons sien nie; dit is wat jou betroubaar maak wanneer dit...
Die ontwikkeling van denke
DIE ONTWIKKELING VAN DENKE: ‘n Kind se vermoë om te dink help hom om sin te maak van dit wat hy sien, hoor, proe, ruik...
Bevorder ongestruktureerde spel
Moedig ongestruktureerde of vryspel by kinders aan: Ons kinders leef in ‘n oorgestruktureerde omgewing. Hulle is van...
Ons agt sintuie
ONS AGT SINTUIE: Ons het agt sintuie wat vir ons inligting gee oor wat binne ons liggaam en in die wêreld rondom ons...
Uit wie se mond hoor jy die waarheid?
Ek kry in die week ʼn navraag: Wat is die verskil tussen ʼn idioom en ʼn gesegde? Ek kan, tot my eie skande, nie uit die...
Vasbyt en Deurdruk
Emosionele ontwikkeling verg baie tyd en hope geduld, maar daarsonder word maats maak en vordering op skool...


