Ek kry verbasend baie navrae oor hooflettergebruik. Op die keper beskou, is dit seker nie so vreemd nie, want die...
Is dit ge- of is dit ge- ge-?
Die lang pad vir verlede deelwoorde by skakelwerkwoordkonstruksies Ek kry vroegoggend ‘n navraag van ‘n VivA-gebruiker...
Los en vas
Los en vas: Afrikaanse spellers se grootste kopseer Ek weet, dit is ʼn nagmerrie. Ongelukkig het ek nie kitsoplossings...
Meerder, beterder en mees beste
Meerder, beterder en mees beste – trappe van vergelyking in Afrikaans Desperate navraag laat die aand: Tannie, ons...
Oor is en was
Een van die groot kwessies in skryftaal is die gebruik van was en is om die verlede tyd aan te dui. Dit is vir...
Oor word en raak en sal en gaan
Ek kry heelwat navrae oor die uitruilbaarheid al dan nie van sal x gaan en word x raak. Is dit sinonieme, of is die...
Sintaksis: Die narsistiese onderwerp
Narsiste is mense wat dink hulle is belangriker as ander. Hulle gedy wanneer die aandag op hulle gefokus word. In...
Sintaktiese vorm vs sintaktiese funksie
Vrydagoggende het ek ʼn bottel drinkwater klas toe moes neem vir die gehoesery. As jy mooi sou oplet, het jy my...
Taalsuiwerheid – hoofbrekens oor “brekende nuus”
Deel van my werk is om daagliks op VivA se Facebookblad ʼn meem oor een of ander taalinteressantheid te plaas. Ons doen...
Tweedetaaltoffies
Dis vir enigeen moeilik om kop te hou met ʼn tweede (of derde of vierde of …) taal. Leerders wat Afrikaans Eerste of...
Woordsoorte: Hoekom?
Dit is altyd in ʼn leerproses nodig om te weet hoekom ʼn mens ʼn ding moet weet. Nie net gee dit ʼn mens die moed en die...
Woordsoorte: Konteks is koning
In ʼn inleidende blog oor woordsoorte het ek genoem hoe belangrik dit is om nie woordsoorte te probeer bepaal sonder om...
ʼn Pyn in die oog
Gereelde VivA-gebruiker Elridus Grobler vra: Hoe werk beklemtoning in tekste? Mag ʼn mens twee uitroeptekens gebruik?...


