Ek ontvang nou die dag die vraag oor wat die reël is wanneer twee leksikale hoofwerkwoorde (op skoolvlak beter bekend...
Die klikkiebek van Afrikaans
Die indirekte rede kan as die klikkiebek van Afrikaans beskou word, want hierdie vorm van die sin word gebruik wanneer...
Letters en klanke: troebel waters
Inleiding Onlangs wil ek oplees oor die klankgrepe van ’n bepaalde woord toe ek op die Uitspraakwoordeboek op my...
Die bywoord met ’n houding
“Die maklikste manier om vir leerlinge die bywoord van modaliteit te verduidelik....asb” [sic]. Dit is een van die...
Die bywoordelike bepaling: ʼn sintaktiese funksie met ʼn identiteitskrisis (deel 1)
(Grafika: https://www.artsiva.com/single-standard.php?bid=107) Inleiding: die wanpersepsie rakende die aard van die...
Die ondeunde woordsoort
Die ondeunde woordsoort: die bywoord Toe ek klein was, het ek altyd my blou ogies gebruik om my oupa se arm te draai...
“Hoedjies van papier”
“Hoedjies van papier”: Die uitskryf van getalle Trefwoorde: getalle, nommers, syfers, telwoorde, uitskryf ...
Begryp lettergrepe
Een van die groot kopkrappers vir onderwysers, leerders en dié se gefrustreerde ouers, is lettergreepverdeling. Dit...
Afskeidsode aan die aanvoegende wyse
Ek het sedert die begin van die jaar ‘n hele paar navrae oor die sogenaamde “aanvoegende wyse” gehad. Ek vermoed die...
Hoofbrekens oor hoofletters
Ek kry verbasend baie navrae oor hooflettergebruik. Op die keper beskou, is dit seker nie so vreemd nie, want die...
Meerder, beterder en mees beste
Meerder, beterder en mees beste – trappe van vergelyking in Afrikaans Desperate navraag laat die aand: Tannie, ons...
Sintaksis: Die narsistiese onderwerp
Narsiste is mense wat dink hulle is belangriker as ander. Hulle gedy wanneer die aandag op hulle gefokus word. In...
Tweedetaaltoffies
Dis vir enigeen moeilik om kop te hou met ʼn tweede (of derde of vierde of …) taal. Leerders wat Afrikaans Eerste of...
ʼn Pyn in die oog
Gereelde VivA-gebruiker Elridus Grobler vra: Hoe werk beklemtoning in tekste? Mag ʼn mens twee uitroeptekens gebruik?...