Uit wie se mond hoor jy die waarheid?

Vasbyt en Deurdruk

Emosionele ontwikkeling verg baie tyd en hope geduld, maar daarsonder word maats maak en vordering op skool gekortwiek, al is jou kind baie intelligent.  ’n Kind moet eers impulsbeheer en selfbeheersing bemeester voordat hy sy konsentrasievaardighede kan verbeter. ...
Uit wie se mond hoor jy die waarheid?

Vingerrympies

“Vingerrympies” is gediggies of liedjies wat tradisioneel met handbewegings gekombineer is om babas en jong kinders se belangstelling behou. Hierdie is ‘n ou gunsteling onder kinders watuitstekend is om selfvertroue te ontwikkel. Dit bevorder ook breinintegrasie omdat...
Uit wie se mond hoor jy die waarheid?

Boelies

BOELIE NEEM BAIE VORMS AAN: (Ouer kinders)Dit is ook dikwels subtiel in nie-verbale gedrag:Hul rol hul oë of skud hul kop vir ander se opmerkings en snork, lag of glimlag meerderwaardig.Hul skaad ander se reputasie deur skinderstories te versprei en ander se foute en...