by Admin_AON | Mei 4, 2026 | Uit Wilna se pen: Deel1
Wat is taspersepsie?Taspersepsie is die vermoë om sin te maak van dit waaraan jy raak of vat. ‘n Mens se vel maak dit moontlik om te voel of iets warm, koud, grof, glad, sag of hard is.Kinders met ’n ontwikkelde taspersepsie kan ’n voorwerp van een hand na ’n ander...
by Admin_AON | Mar 25, 2026 | Uit Wilna se pen: Deel1
Die verslag toon etlike kommerwekkende tendense wat lees in Suid-Afrika betref. Om die voorskoolse sisteem ‘n hupstoot te gee, deur miljoene daarin te belê, kan deels ‘n oplossing bied. Die kruks van die saak is egter dat die voorskoolse program van so ‘n aard moet...
by Admin_AON | Feb 25, 2026 | Moedertaalonderrig, Moedertaalonderrig-Deel1
Tuis Oor Ons Oor die AON AON-direkteure Vennote Programme Vroeëkinderontwikkeling Leierskapontwikkeling Taalontwikkeling AON Familieprojekte Dienste Aansoeke Lidmaatskap Nuusbrief Kontak Ons Lidmaatskap 24 February 2026 – Goeiemôre, Good Morning – Roedolf...
by Admin_AON | Feb 24, 2026 | Uit Wilna se pen: Deel3
Om hardop vir kinders te lees is een van die beste dinge wat jy vir hul ontwikkeling kan doen. Dit is nie net lekker nie, maar ook ‘n bindende ervaring wat hul geletterdheidsvaardighede, emosionele welstand en liefde vir lees kan uitbou. Studies het getoon dat...
by Admin_AON | Feb 24, 2026 | Uit Wilna se pen: Deel2
Wat is die rol wat spel in kognitiewe ontwikkeling speel?Is dit regtig belangrik vir die ontwikkeling Dit lyk soms vir ons of kinders leer as hul by ‘n tafeltjie sit en werk met ‘n pen of potlood en papier – wat ook gebeur – maar die wonder van leer vind plaas wanneer...