’n Sterk grondslagfase

’n Sterk grondslagfase

Beste Kollegas, Ons het al dikwels gesels oor die belangrikheid van die fondasie vir leer wat van 0 tot 6 jaar gelê behoort te word.  Dié fondasie vorm die basis vir alle verdere leer.  Die Grondslagfase lê die grondslag vir alle verdere formele leer en is daarom...
’n Sterk grondslagfase

Wat is taalontwikkeling?

1. Wat is taalontwikkeling? Taalontwikkeling verwys na die proses waardeur kinders leer om : • taal te verstaan;• woorde te gebruik;• sinne te vorm;• gedagtes uit te druk;• emosies te kommunikeer;• stories te verstaan;• met aandag te luister;• te redeneer;• te lees en...
’n Sterk grondslagfase

Propriosepsie. Hoe help ons kinders?

Kinders wat met propriosepsie sukkel kan wel gehelp word. Hulle het ekstra insette nodig om hul liggame rustig te hou, en hulle het hulp nodig om hul bewegings te organiseer en te reguleer. Die volgende aktiwiteite help: • Hulle kan gewigdraende oefeninge doen, bv. om...