by Admin_AON | Jul 27, 2026 | Uit Wilna se pen: Deel1, Uit Wilna se pen: Deel3
Die eerste nege jaar van ’n kind se lewe is ongelooflik belangrik omdat die brein in hierdie tyd teen ’n geweldige tempo ontwikkel. Teen ongeveer vyf jaar het ’n kind se brein reeds die meeste van sy fisiese groei voltooi Die verbindings in die brein word gevorm deur...
by Admin_AON | Jun 11, 2026 | Uit Wilna se pen: Deel1
Beste Lesers, Ons het al baie gesels oor spel, maar dié onderwerp kan nooit uitgeput raak nie, aangesien die waarde van speel nooit genoeg beklemtoon of ontgin kan word nie. Vandag beklemtoon ons graag ‘n paar aspekte van wat die waarde van spel is. Wêreldspeeldag...
by Admin_AON | Mei 4, 2026 | Uit Wilna se pen: Deel3
Wat is kreatiwiteit?Kreatiwiteit verwys na kinders se vermoë om hul verbeelding te gebruik, oorspronklike idees te hê, nuwe oplossings uit te dink en met nuwe maniere van doen te eksperimenteer. Dit is die manier waarop kinders reageer op wat hulle ruik, proe, voel,...
by Admin_AON | Mei 4, 2026 | Uit Wilna se pen: Deel2
Kinders wat vertroue in hul lyfies het, tree met meer selfvertroue op. Wat is liggaamsbewustheid?Liggaamsbewustheid is een van die mees fundamentele vaardighede wat ’n kind kan ontwikkel. Dit behels om liggaamsdele te ken en te weet waar elke deel is, om te weet waar...
by Admin_AON | Mei 4, 2026 | Uit Wilna se pen: Deel1
Wat is propriosepsie? Propriosepsie is die liggaam se vermoë om sy posisie, beweging en balans in die ruimte te ervaar sonder om voortdurend na visuele leidrade te kyk. Dit word dikwels beskryf as die liggaam se “sesde sintuig” en is ’n belangrike deel van sensoriese...