Web Design
Your content goes here. Edit or remove this text inline.
Logo Design
Your content goes here. Edit or remove this text inline.
Web Development
Your content goes here. Edit or remove this text inline.
White Labeling
Your content goes here. Edit or remove this text inline.
VIEW ALL SERVICES
“Die doel van alle opvoeding is kennis – nie in eerste instansie van feite nie, maar van waardes.”
William R Inge
Daan gesels -April ’24
Beste Kollegas, ‘n Onlangse artikel deur Keith Coats oor leierskap in die toekoms en hoe leiers “toekoms fiks” kan wees, het my geprikkel en ek deel graag enkele gedagtes met u.In ‘n veranderde wêreld met uitdagings wat by die dag groter word, het ons leiers nodig wat...
Wat doen uitnemende hoofde anders
Geagte Kollegas. U ontvang hierdie eerste nuusbrief van die AON u as hoof en onderwysleier ‘n verskil maak aan onderwys in die breë en Afrikaanse onderwys spesifiek. Die doel van die “Nuusbrief” is om u van die nuutste tendense,plaaslik en internasionaal ,in die...
Aanlynleer Wenke aan beginner onderwysers
Met die uitbreek van die Corona-virus en die omkeer van alles wat bekend is, is onderwys sekerlik een van die sektore wat die meeste beïnvloed is. Aanpassing in onderwysmodelle en die onderrig-leerproses verg dat onderwysers, leerders en ouers nuut en “anders”...
Motivering Uitnemendheid is ’n reis
UITNEMENDHEID IS ‘N REIS SONDER EINDE ‘n Algemene oorsig van die huidige onderwyssituasie skep ‘n beeld wat ten beste as disharmonies beskryf kan word. Die probleme is welbekend: onderwysers met onvoldoende vaardighede wat swak presteer, gebrekkige werksetiek,...
Vierde Nywerheidsrevolusie
Inleiding Dit sal teen 2030 verby wees. It will be done by 2030.Die Vierde Nywerheidsrevolusie het ‘n werklikheid geword. Dié gonswoord skep vooruitsigte van sneltreine, ‘n digitale wêreld van robotte en outomatisasie.In die YouTube-video, It will be done by 2030,...
Daan gesels -Junie ’23
Beste Kollegas, Met die winter in volle swang en vakansie om die draai is dit ‘n goeie tyd om te besin oor waar ons tans met onderwys staan. Die BELA-wetgewing se openbare gesprekke het getoon dat die meerderheid deelnemers teen die Wysigingswetsontwerp gekant is. ...
Pandemie bied geleentheid
PANDEMIE BIED GELEENTHEID OM OOR ONDERWYSMODELLE TE HERBESIN Daan Potgieter | Hoof Uitvoerende Beampte | Afrikaanse Onderwysnetwerk Een goeie aspek van grendeltyd is tyd. Tyd om stil te raak, te besin, te herdink en herbeplan. Met die uitdagings wat die pandemie aan...
Grootleierdenke
Inleiding In ‘n studie oor die faktore wat groot leiers en organisasies gemeen het, is daar dié interessante bevindinge gemaak. Die studie het getoon dat slegs 20% van leiers ‘n sterk besef van hul eie sowel as hul span se doel het. Nog minder kon hulle die...
Belang van Moedertaalonderrig
WAAROM MOEDERTAALONDERRIG? Moedertaalonderrig in Suid-Afrika is toenemend in die politieke visier met aanslae op Afrikaans wat as middel tot rasuitsluiting beskou word, veral gemeet aan die uitsprake van die LUR van onderwys in Gauteng, mnr. Panyaza Lesufi. Die doel...
Skoolkultuur
Inleiding Thomas Peters en Robert Waterman se blitsverkoper, “In search of excellence” (1982), het die belangrikheid van organisasiekultuur aan die breë publiek bekend gestel. Peters en Waterman het aangetoon dat alle suksesvolle ondernemings, (sakeondernemings,...