ViVa

Virtuele instituut vir Afrikaans

Web Design

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

Logo Design

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

Web Development

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

White Labeling

Your content goes here. Edit or remove this text inline.

VIEW ALL SERVICES 

Die ondeunde woordsoort

Die ondeunde woordsoort

Die ondeunde woordsoort: die bywoord Toe ek klein was, het ek altyd my blou ogies gebruik om my oupa se arm te draai om vir my grondboontjiebotter en stroop in ’n bakkie te meng in plaas daarvan om die mengsel op ’n broodjie te smeer. Dan gaan sit ek skelmpies en eet,...

Die ondeunde woordsoort

“Hoedjies van papier”

“Hoedjies van papier”: Die uitskryf van getalle   Trefwoorde: getalle, nommers, syfers, telwoorde, uitskryf   VivA se Taaladviesdiens ontvang dikwels navrae oor die uitskryf van getalle. Dit kan ʼn komplekse saak word aangesien elke genre ʼn eie stel konvensies...

Die ondeunde woordsoort

Begryp lettergrepe

Een van die groot kopkrappers vir onderwysers, leerders en dié se gefrustreerde ouers, is lettergreepverdeling. Dit het ʼn doolhof, ʼn martelinstrument en ʼn uitvangparade geword waarmee jong sprekers geterroriseer word, sonder dat enigeen werklik weet waarom hulle moet...

Die ondeunde woordsoort

Afskeidsode aan die aanvoegende wyse

Ek het sedert die begin van die jaar ‘n hele paar navrae oor die sogenaamde “aanvoegende wyse” gehad. Ek vermoed die ding het iewers in ‘n vraestel sy verskyning gemaak, want ek kom agter daar is so ‘n ligte aggressie in die formulering van die vrae wat na my kant toe...

Die ondeunde woordsoort

Hoofbrekens oor hoofletters

  Ek kry verbasend baie navrae oor hooflettergebruik. Op die keper beskou, is dit seker nie so vreemd nie, want die reëls vir hoofletters in van die ouer uitgawes van die AWS het vermeerder soos ʼn konynkolonie in ʼn onbewaakte agterplaas, juis omdat die taalgemeenskap...

Die ondeunde woordsoort

Meerder, beterder en mees beste

Meerder, beterder en mees beste – trappe van vergelyking in Afrikaans Desperate navraag laat die aand: Tannie, ons skryf môre Afrikaans en ek sukkel met trappe van vergelyking. Hoe weet ek wanneer is dit “meerder” en wanneer is dit “meeste”? Ek rol nie meer my oë nie,...

Die ondeunde woordsoort

Sintaksis: Die narsistiese onderwerp

Narsiste is mense wat dink hulle is belangriker as ander. Hulle gedy wanneer die aandag op hulle gefokus word. In Engels sê ons hierdie mense het “delusions of grandeur”, wat beteken hulle wil die hele tyd in die kollig wees. Hulle is die rede vir die partytjie, en...

Die ondeunde woordsoort

Tweedetaaltoffies

Dis vir enigeen moeilik om kop te hou met ʼn tweede (of derde of vierde of …) taal. Leerders wat Afrikaans Eerste of Tweede Addisionele Taal aanleer, val dikwels vas met woorde wat baie na aan mekaar lê en moeilik vertaal. Moedertaalsprekers weet instinktief wanneer om...

Die ondeunde woordsoort

Sinne op skoolvlak

Sinne op skoolvlak: Nou maak dit sin! (Deel 1) Inleiding Daar is soveel definisies vir die term sin wat verhoed dat onderwysers weet wát ’n sin nou eintlik is,  watter tipe inligting hulle moet insluit en watter voorbeelde hulle moet gebruik wanneer die sin onderrig...

Die ondeunde woordsoort

40 maniere waarop skrywers skop skep

Ek kry dikwels navrae oor retoriese middele (op die trant van: “Tannie, wat noem ʼn mens dit as skrywers verkeerde goed met mekaar vergelyk?” en wat ek dan moet vertaal na “‘n uitspraak wat aanvanklik lyk of dit ‘n teenstrydigheid bevat, maar by nader beskouing tog...

Die ondeunde woordsoort

Die gesegde: ʼn kattekoor

Almelewe het ek (A-kandidaat in matriek, Afrikaansonderwyser, en nou met ʼn PhD in Afrikaanse Taalkunde agter my naam) die kat aan die stert beetgehad. Ek wil die taalonderwyser wat hierdie sintaktiese gekattemaai geskep het, katswink slaan. Die onderwysstelsel van die...

Die ondeunde woordsoort

Hoekom? Die skakel tussen woordsoorte en spelreëls

Ek kom nou die dag die volgende Engelse woord teë waarvan ek nie die betekenis ken nie: “sesquipedalian”. Onmiddellik klim ek op die rekenaar en hark my versameling aanlyn Pharos-woordeboeke nader. ‘1 ’n lang mens/ding; 2 lang woord (naamwoord); 1 polisillabies,...

Die ondeunde woordsoort

Los en vas

Los en vas: Afrikaanse spellers se grootste kopseer Ek weet, dit is ʼn nagmerrie. Ongelukkig het ek nie kitsoplossings nie, en ongelukkig is die spelreëls oor los en vas skryf (hoofstuk 15 in die Afrikaanse woordelys en spelreëls) ook nie altyd eenvoudig nie. As daar ʼn...

Die ondeunde woordsoort

Oor word en raak en sal en gaan

Ek kry heelwat navrae oor die uitruilbaarheid al dan nie van sal x gaan en word x raak. Is dit sinonieme, of is die een verkieslik bo die ander? Sulke vrae beantwoord ʼn mens uit ʼn verklarende woordeboek, omdat die woordeboekmakers baie tyd en aandag bestee het aan die...

Die ondeunde woordsoort

Taalsuiwerheid – hoofbrekens oor “brekende nuus”

Deel van my werk is om daagliks op VivA se Facebookblad ʼn meem oor een of ander taalinteressantheid te plaas. Ons doen dit vir bewusmaking en bemarking, van VivA, van ons dienste en van Afrikaans. Dit werk lekker – onderwysers het my al laat weet hulle druk die meme...

Die ondeunde woordsoort

Woordsoorte: Konteks is koning

In ʼn inleidende blog oor woordsoorte het ek genoem hoe belangrik dit is om nie woordsoorte te probeer bepaal sonder om die woorde binne sinskonteks te sien nie. In die week loop ʼn jong gebruiker haar in hierdie einste ding vas toe sy in ʼn werkstuk ʼn vraag moet...

Die ondeunde woordsoort

Die begin of die einde

Die begin of die einde – waarheen met die werkwoord? Het jy al hierdie reël vir ʼn kind geleer: As jy meer as een werkwoord in die sin het, skuif die werkwoord na die sinseinde? Indien wel, moet jy nou eers jou rooi pen neersit en hierdie blog lees. Die reël soos dit...

Die ondeunde woordsoort

Die aangrypende adjektief

Die adjektief is vir ʼn skrywer een van die nuttigste woorde in sy of haar arsenaal. Dit gee kleur, dit gee diepte, en in die hande van ʼn taalvaardige skrywer, is die noukeurige aanwending van adjektiewe in ʼn teks die manier om van ʼn goeie storie ʼn blitsverkoper te...

Die ondeunde woordsoort

Die pynlike passief

As daar nou ʼn manier is om ʼn skoolkind maagpyn te gee, ʼn onderwyser lus te maak vir drank en ʼn subredakteur na ʼn rooi pen te laat gryp, is dit as ʼn mens die aktief-passief-kwessie ophaal. (Ja, “aktief en passief” is korrek vir “bedrywende en lydende vorm”. In...

Die ondeunde woordsoort

Hoekom is teken belangrik vir kinderontwikkeling?

Teken is van die uiterste belang gedurende die voorskoolse jare. Die tekenaktiwiteit bou kinders se fynmotoriese vaardighede. Dit ontwikkel oog-handkoördinasie. Dit ontwikkel kreatiewe uitdrukking deur vry te teken. Teken is die voorvaardigheid vir die...

Die ondeunde woordsoort

Is dit ge- of is dit ge- ge-?

Die lang pad vir verlede deelwoorde by skakelwerkwoordkonstruksies Ek kry vroegoggend ‘n navraag van ‘n VivA-gebruiker wat in ‘n taalargument met kollegas vasgeval het: Skryf ‘n mens Die ondersteuners het op die spelers geskree en gevloek of is dit Die ondersteuners...

Die ondeunde woordsoort

Oor is en was

Een van die groot kwessies in skryftaal is die gebruik van was en is om die verlede tyd aan te dui. Dit is vir leerders ʼn nagmerrie, vir onderwysers ʼn kopseer, en vir taalgebruikers onthutsend om te verneem dat hulle blykbaar nie hulle moedertaal behoorlik beheers...

Die ondeunde woordsoort

Sintaktiese vorm vs sintaktiese funksie

Vrydagoggende het ek ʼn bottel drinkwater klas toe moes neem vir die gehoesery. As jy mooi sou oplet, het jy my waarskynlik fronsend onder ʼn dik bordkryt-wolkbank sien staan terwyl ek as enigste sintaksis-honneursstudent stukbeelde (ook bekend as boomdiagramme) vir my...

Die ondeunde woordsoort

Woordsoorte: Hoekom?

Dit is altyd in ʼn leerproses nodig om te weet hoekom ʼn mens ʼn ding moet weet. Nie net gee dit ʼn mens die moed en die lus om deur te druk nie, dit maak die leerproses vir ʼn mens sinvol. En nuttig. Ek kry die indruk dat die hoekom veral in grammatika-onderrig ʼn bietjie...