Gee jou kind ʼn hupstoot! Kweek ʼn positiewe selfbeeld. Met ʼn positiewe selfbeeld kan jou kind die wêreld in die oë kyk...
Die ontwikkeling van denke
DIE ONTWIKKELING VAN DENKE: ‘n Kind se vermoë om te dink help hom om sin te maak van dit wat hy sien, hoor, proe, ruik...
Tegnologie is waardevol indien dit beheer word
Tegnologie is waardevol indien dit beheer word. Ons leef in ʼn era waar tegnologie ʼn groot deel uitmaak van ons...
Spelgebaseerde leer
Spelgebaseerde leer – wat beteken dit? Ons hoor dikwels van leer wat op spel gebaseer is. In die KABV of CAPS word...
Bevorder ongestruktureerde spel
Moedig ongestruktureerde of vryspel by kinders aan: Ons kinders leef in ‘n oorgestruktureerde omgewing. Hulle is van...
Gr. R – bevooordeel of benadeel ons kinders?
Beweging bou Breine Daar is soveel artikels beskikbaar oor die belangrikheid van breinontwikkeling en die belangrike...
Stimuleer Slim
Stimuleer slim: Die brein is dol oor kleur. Gebruik werklike voorwerpe met mooi kleure om woordeskat uit te brei....
Ons agt sintuie
ONS AGT SINTUIE: Ons het agt sintuie wat vir ons inligting gee oor wat binne ons liggaam en in die wêreld rondom ons...
Persoonlikhede in jou klas
Watter persoonlikhede word in jou klas verteenwoordig? ‘n Nuwe kwartaal bied geleentheid vir nuwe idees en nuwe...
Die resep vir spraak, lees en skryf
Die resep vir spraak 1: (en latere skryf en lees) Normale gehoor: Mens moet goed kan hoor, om goed te praat! Babas en...
Temporale bewustheid
Temporale bewustheid verwys na ‘n kind se interne bewustheid van die verhouding tussen beweging en tyd. Geskryf namens...
Uit wie se mond hoor jy die waarheid?
Ek kry in die week ʼn navraag: Wat is die verskil tussen ʼn idioom en ʼn gesegde? Ek kan, tot my eie skande, nie uit die...
Vasbyt en Deurdruk
Emosionele ontwikkeling verg baie tyd en hope geduld, maar daarsonder word maats maak en vordering op skool...
Woordsoorte: Die plek van die partikel
Die woordsoorte wat ons in hierdie blogreeks bespreek het, is almal redelik bekend. Ons het gevalle gekry waar...
Vingerrympies
“Vingerrympies” is gediggies of liedjies wat tradisioneel met handbewegings gekombineer is om babas en jong kinders se...
Goeie Selfbeeld
Wenke om ‘n goeie selfbeeld te kweek Maak seker dat die kinders in jou klas hul met selfvertroue uitleef. Dit is ook...
Kinders en Korona: Riglyne vir Ouers
Kinders en Korona: Riglyne vir ouers Prof. Gertie Pretorius: “Bly kalm. Ken die feite aangaande die koronavirus en...
Hoekom is teken belangrik vir kinderontwikkeling?
Teken is van die uiterste belang gedurende die voorskoolse jare. Die tekenaktiwiteit bou kinders se fynmotoriese...
Kinders al hoe minder in hul eie spel
Kinders al hoe minder in hul eie spel: Voorskoolse kinders neem al hoe minder aan ongestruktureerde spel deel, wat...
Kardinaliteit
Een van die vele interessante mylpale op die wiskundepad is dat kinders moet leer om te verstaan wat presies gebeur...


