Ouers kan baie doen om hul kinders te help om hul emosies te reguleer. Die eerste twee maniere is om ‘n goeie...
Grense is belangrik vir emosionele veiligheid
Kinders wat geen grense beleef nie, voel maklik verlore en angstig Dis verstaanbaar dat kinders daarvan hou om te weet...
‘n Paar wyshede oor onderwys aan die einde van die jaar
Goeiedag, Aan die einde van die jaar kan mens terugkyk en in verbasing staan oor al die suksesse, maar soms ook...
Eenvoudige maniere om kinders se geestelike welstand te verbeter
Vier die klein oorwinnings wat kinders behaal – al is dit net om speelgoed reg op te ruim. Luister na wat elke kind te...
Die Voordele van Speelgebaseerde Leer
Speel is nie ‘n beloning nie. Dis deel van hoe kinders hul senu wee stelsel s reguleer – en hierdie regulering maak...
Ritme en Lees
Musiek en taal gebruik dieselfde breinbedrading; daarom help die belewing van ritme in musiek met leesvaardighede...
Ondersteun Emosionele Intelligensie
Om jou eie emosies te kan bestuur is ‘n belangrike onderafdeling van emosionele intelligensie Ons almal het nodig om...
Moedertaalonderrig bly die beste!
Beste Leser, Hoe heerlik is dit om in jou moedertaal, Afrikaans, met jou kind te kan gesels, die mooi taal met ‘n...
Kinders leer vaardigehede aan deur te speel
Kinders is van nature nuuskierig. Die nuuskierigheid dryf kinders om te verken deur te speel. Terwyl hul so verken...
Hoekom Graad R belangrik is
Graad R is belangrik omdat dit die fondament lê vir 'n kind se toekomstige leer en ontwikkeling. Hier is enkele redes...
‘n Kernagtige oorsig oor perseptuele ontwikkeling
Om kinders toe te laat om holisties te ontwikkel, is dit noodsaaklik om opnuut bewus te raak van die belangrike rol...
Hoekom is Gr. R belangrik?
Gr. R is nou ‘n verpligte deel van die grondslagfase en dit is belangrik dat ons sal vasstel hoekom Gr. R belangrik...
Aan elke onderwyser
Aan elke onderwyser: Die einde van die jaar is ‘n baie besige tyd vir almal, vir onderwysers is dit ‘n tyd van verslae...
Die verslag van die Wêreldbank oor die Wes-Kaapse Onderwysdepartement en gr. R
Die verslag van die Wêreldbank oor die Wes-Kaapse Onderwysdepartement en gr. R is op 17 September 2024 vrygestel. Die...
Wiskunde is om jou!
Wiskunde is vir almal bedoel. Alle kinders het die vermoë om wiskunde te doen, ‘n positiewe gesindheid oor wiskunde is...
Die kunste, die toekoms en KI
Ons gesels graag oor die wêreld van kodering en robotika, asook ander vakke en dit is belangrik vir die toekoms van...
Lees vir genot is belangrik
Volgens Oxford University Press (Februarie 28, 2023) kan alle suksesvolle volwassenes met begrip lees. Om te leer...
Die waarde daarvan om self te teken of prente te verf
Ons gesels graag oor die voordele wat dit inhou om met skeppende aktiwiteite besig te wees: Kommunikasievaardighede...
Uit Wilna se pen – Maart ’24
Mens hoor dikwels dat kreatiwiteit en kreatiewe denke ontwikkel moet word en dat dit deel is van die vaardighede is...
Kan ons kinders kweek wat onselfsugtig in plaas van selfgerig is?
Ons leef in ‘n wêreld waar dit meestal oor die eie ek gaan. Ons neem selfies, net ons wense tel, alles draai om...


