Onthou jy toe jy kleintyd jouself vir ure kon besig hou sonder televisie of spoggerige tegnologiese apparate? Onthou...
Die waarde van stories
Storievertelling is die oudste vorm van leer. Dit het gemeenskappe gebind en aan kinders die antwoorde tot die...
Die waarde van skeppende-/kunsaktiwiteite
As kinders inkleurboeke en fotostate moet inkleur, ontwikkel baie min vaardighede. Beperk daardie soort aktiwiteite...
Die vaardigheid om duidelik en sinvol te kommunikeer
Die vaardigheid om duidelik en sinvol te kommunikeer Die vaardigheid om duidelik en sinvol te kommunikeer, gaan in die...
Die waarde van rympies en liedjies
Die waarde van rympies en liedjies Rympies berei kinders voor om te leer lees. Kleuters ontdek makliker wat "rym"...
Die waarde van grootmotoriese aktiwiteite
Die waarde van grootmotoriese aktiwiteite: Groot motoriese vaardighede lê die grondslag van vaardighede wat daarop...
Die sing van liedjies
Die sing van liedjies: Die ritme van die taal word beleef en sosiale vaardighede word aangemoedig, deur saam te sing,...
Groormotoriese ervarings het ‘n direkte invloed op oogspierontwikkeling
Groormotoriese ervarings het ‘n direkte invloed op oogspierontwikkeling vir lees en skryf! Die groot motoriese geheue...
‘n Gesonde Selfbeeld
‘n Gesonde Selfbeeld ’n Eienskap wat ons kan uitsonder wat jou kind se toekomstige geluk en sukses kan waarborg, is ’n...
Ouers en Onderwysers van jong kinders
Beste Ouers en Onderwysers van jong kinders, Die onderwyser in die voorskoolse fase speel ‘n baie belangrike rol om...
Aktiwiteite wat ouers en onderwysers saam met kinders kan doen
Rol: Dit versterk verskeie spiergroepe, asook draaivermoë, bilaterale integrasie en middellynkruising. Laat jou kind...
Ouerwenke
Ouerwenke: Die waarde van bedagsaamheid en vriendelikheid teenoor ander word bewys deur jou eie lewe. ‘n Ouer moet...
Jong kinders se ontwikkeling – Die AON se rol
Jong kinders se ontwikkeling en die AON se rol om die onderwys in die VKO-fase te dien. ‘n Paar gedagtes oor die...
Tegnologie en Ontwikkeling – Ouerwenke
Ouerwenke: Die waarde van bedagsaamheid en vriendelikheid teenoor ander word bewys deur jou eie lewe. ‘n Ouer moet vir...
Tegnologie en Ontwikkeling – Verhoed eiegeregtigheid
Verhoed eiegeregtigheid: Colleen Wilson en Candice Dick, ouerskapskenners van Durban sê: “Om eiegeregtige kinders...
Tegnologie en Ontwikkeling – Karakter
Karakter: ‘n Goeie karakter is dit wat ons doen as niemand ons sien nie; dit is wat jou betroubaar maak wanneer dit...
Tegnologie en Ontwikkeling – TV, selfoon en Tablet
TV, selfoon en Tablet: Tegnologie kan ‘n positiewe of negatiewe uitwerking op kinders se ontwikkeling hê; daarom is...
Gr. R in perspektief
Gr. R kinders wat te veel stil sit – verlammend vir onderwys in Suid-Afrika Dit is onrusbarend om waar te neem dat...
Speelgebaseerde leer al dan nie.
Speelgebaseerde leer al dan nie. Dale Farran, ‘n navorser by Vanderbilt in die VSA, het ‘n studie geloods wat meer as...
Die neem van register in kleuterskole of speelgroepe
Die neem van register in kleuterskole of speelgroepe. Dit is baie belangrik vir elke onderwyser in die voorskoolse...


